Aansoek Om ’n Duplikaatlisensie, -Permit of -Magtiging Vir Verlore,
Gesteelde of Geskonde Lisensies
SAPD 517(c)
Aansoek Om Lisensie Uitgereik Aan Besondere Kategorieë Persone -Handelaars,
Vervaardigers, Wapensmede
SAPD 517(d)
Aansoek Om ’n Nuwe Soort Vuurwapen of Ammunisie Te Vervaardig
SAPD 517(e)
Aansoek Om Hernuwing Van Lisensie(s) Uitgereik Ingevolge Die Vorige Wet
SAPD 517(f)
Aansoek Om ’n Perseel Tot ’n Vuurwapenvrysone Te Verklaar
SAPD 517(g)
Aansoek vir die
hernuwing van 'n bevoegdheidssertifikaat
SAPD 518
Aansoek Om ’n Tydelike Magtiging Om ’n Vuurwapen Te Besit
SAPD 518(a)
Aansoek Om Die Hernuwing Van ’n Vuurwapenlisensie, Permit, Sertifikaat of
Magtiging
SAPD 518(b)
Aansoek Om ’n Tydelike Magtiging Om in Vuurwapens En Ammunisie Handel Te
Dryf, Om Besigheid as ’n Wapensmid Te Bedryf of Om Vuurwapens En Ammunisie
Uit Te Stal Op ’n Perseel Wat Nie in Die Handelaar-, Vervaardiger- of
Wapensmid Lisensie Gespesifiseer Is Nie
SAPD 519
Aansoek Om Akkreditering as Vereniging
SAPD 519(a)
Aansoek Om Akkreditering Vir Sakedoeleindes
SAPD 519(b)
Aansoek Om Akkreditering as ‘n Amptelike Instelling
SAPD 520
Aansoek Om Veelvuldige Invoer- of Uitvoerpermit / permanente Invoer- of
Uitvoerpermit / tydelike Invoer- of Uitvoerpermit / deurgangspermit Vir
Persoonlike Gebruik (Individue En Maatskappye)
SAPD 520(a)
Aansoek Om ’n Veelvuldige Invoer- of Uitvoerpermit / permanente Invoer of
Uitvoerpermit / tydelike Invoer- of Uitvoerpermit / deurgangspermit Vir
Handelaars, Vervaardigers En Wapensmede
SAPD 520(b)
Aansoek Om ’n Permit Om Vuurwapens En Ammunisie Te Karwei
SAPD 520(c)
Aansoek Om ’n Permit Om Ammunisie Te Versamel
SAPD 520(d)
Aansoek om Vergoeding
SAPD 536
Aansoek Om Magtiging Om Meer as 2 400 Slagdoppe Te Besit
SAPD 540
Aansoek om
magtiging om meer as 200
rondtes ammunisie te besit